Identiteitsdiefstal
Die diefstal van identiteit is as jy voorgee om iemand anders te wees sodat jy die persoon se toegang tot hulpbronne verkry. Die slagoffers van identiteitsdiefstal kan groot nadelige gevolge hê as hulle verantwoordelik vir die oortreder se optrede gehou word. Dit is egter nie moontlik om werklik n identiteit te steel nie, maar eerder dit na te boots.
Die bepaling van die verband tussen data oortredings en identiteitsdiefstal is 'n uitdaging omdat die slagoffers dikwels nie weet hoe hul persoonlike inligting verkry is nie.
5 tipes Identiteitsdiefstal:
Kriminele identiteitsdiefstal
Dit is wanneer 'n kriminele bedrieër homself identifiseer aan die polisie as 'n ander individu. Kriminele kry staatsdokumente wat nie aan hulle behoort nie en gebruik dit om vir hulself n ID te skep. Klagtes wat aan die oortreder gemaak word kan dan oorgedra word na die slagoffer se naam. Slagoffers kan slegs uitvind wanneer dit gebeur het as hulle bestuurslisensies verval het en ook wanneer agtrergrond navrae gemaak word vir werkaanstelling doeleindes.
Dit kan moeilik wees vir die slagoffer om sy rekord weer skoon te kry. Die oortreder sal eers gevind moet word en die slagoffer moet sy identiteit bewys deur sy vingerafdrukke te skandeer en DNA toetse doen.
Sintetiese identiteitsdiefstal
Die mees algemene tegniek is n kombinering van n werklike sosiale sekurititeitsnommer met n naam en geboortedatum anders as die persoon wat geassosieer word met die regte nommer. Sintetiese identiteitsdiefstal is moeiliker om op te spoor omdat dit nie op een van die persone se kredietverslag wys nie maar eerder as n hele nuwe lêer in die krediet buro.
Identiteitskloning
‘N identiteitsdief kom voor as iemand anders om hulle identiteit weg te steek. Voorbeelde is onwettige immigrante, mense wat wegsteek asook mense wat anoniem wil bly. Nog n voorbeeld is wanneer hulle iemand anders se fotos op die sosiale media aflaai en gebruik .
Mediese identiteitsdiefstal
Die identiteitsdiefstal is baie gevaarlik. Dit gebeur wanneer een persoon mediese versorging wil kry onder n ander se identiteit. Die slagoffer sien eers die finansiele implikasie en heeltemal ander mediese behandeling op die mediese rekords soos wat die dief dit misbruik het. As gevolg van die dief se mediese geskiedenis kan dokters foute maak en nie die nodige mediese behandeling vir die slagoffer gee nie, wat die slagoffer se lewe in gevaar kan stel.
Kinder identiteitsdiefstal
Dit vind plaas wanneer die kind se identiteit deur n ander persoon gebruik word vir sy eie persoonlike sake. Die dief kan n familie lid, vriend, of selfs n vreemdeling wees wat op kinder identifikasie konsentreer. Diewe kan bestuurderslisensies kry asook huise koop met die kind se identiteit. Die bedrieery kan vir jare lank aanhou omdat meeste kinders die probleem eers jare later agterkom. Kinder identiteitsdiefstal is algemeen en studies het bewys dat die probleem besig is om groter te word.
Finansiele identiteitsdiefstal
Die mees algemene identiteitsdiefstal is Finansiele identiteitsdiefstal. Dit is wanneer iemand geldelike voordele kry onder iemand anders se naam bv. lone, pensioen, goedere en dienste.
Hoe kan ek Identiteitsdiefstal voorkom?

- Kriminele identiteitsdiefstal (voorkom as 'n ander persoon wanneer aangekeer word vir 'n misdaad)
- Sintetiese identiteitsdiefstal
- Identiteitskloning (Gebruik van ander se inligting om sy of haar identiteit in die daaglikse lewe te gebruik)
- Mediese identiteitsdiefstal (Gebruik van 'n ander se identiteit om mediese sorg of dwelms te verkry)
- Kinder identiteitsdiefstal (Gebruik kind se identiteit vir die oortreder se eie gebruik)
- Finansiële identiteitsdiefstal (Gebruik van 'n ander se identiteit om krediet, goedere en dienste te gebruik)
Kriminele identiteitsdiefstal
Dit is wanneer 'n kriminele bedrieër homself identifiseer aan die polisie as 'n ander individu. Kriminele kry staatsdokumente wat nie aan hulle behoort nie en gebruik dit om vir hulself n ID te skep. Klagtes wat aan die oortreder gemaak word kan dan oorgedra word na die slagoffer se naam. Slagoffers kan slegs uitvind wanneer dit gebeur het as hulle bestuurslisensies verval het en ook wanneer agtrergrond navrae gemaak word vir werkaanstelling doeleindes.
Dit kan moeilik wees vir die slagoffer om sy rekord weer skoon te kry. Die oortreder sal eers gevind moet word en die slagoffer moet sy identiteit bewys deur sy vingerafdrukke te skandeer en DNA toetse doen.
Sintetiese identiteitsdiefstal
Die mees algemene tegniek is n kombinering van n werklike sosiale sekurititeitsnommer met n naam en geboortedatum anders as die persoon wat geassosieer word met die regte nommer. Sintetiese identiteitsdiefstal is moeiliker om op te spoor omdat dit nie op een van die persone se kredietverslag wys nie maar eerder as n hele nuwe lêer in die krediet buro.
Identiteitskloning
‘N identiteitsdief kom voor as iemand anders om hulle identiteit weg te steek. Voorbeelde is onwettige immigrante, mense wat wegsteek asook mense wat anoniem wil bly. Nog n voorbeeld is wanneer hulle iemand anders se fotos op die sosiale media aflaai en gebruik .
Mediese identiteitsdiefstal
Die identiteitsdiefstal is baie gevaarlik. Dit gebeur wanneer een persoon mediese versorging wil kry onder n ander se identiteit. Die slagoffer sien eers die finansiele implikasie en heeltemal ander mediese behandeling op die mediese rekords soos wat die dief dit misbruik het. As gevolg van die dief se mediese geskiedenis kan dokters foute maak en nie die nodige mediese behandeling vir die slagoffer gee nie, wat die slagoffer se lewe in gevaar kan stel.
Kinder identiteitsdiefstal
Dit vind plaas wanneer die kind se identiteit deur n ander persoon gebruik word vir sy eie persoonlike sake. Die dief kan n familie lid, vriend, of selfs n vreemdeling wees wat op kinder identifikasie konsentreer. Diewe kan bestuurderslisensies kry asook huise koop met die kind se identiteit. Die bedrieery kan vir jare lank aanhou omdat meeste kinders die probleem eers jare later agterkom. Kinder identiteitsdiefstal is algemeen en studies het bewys dat die probleem besig is om groter te word.
Finansiele identiteitsdiefstal
Die mees algemene identiteitsdiefstal is Finansiele identiteitsdiefstal. Dit is wanneer iemand geldelike voordele kry onder iemand anders se naam bv. lone, pensioen, goedere en dienste.
Hoe kan ek Identiteitsdiefstal voorkom?
- Skeer jou persoonlike informasie deeglik op wat jy in die asdrom gaan gooi
- Wees versigtig om jou pesoonlike informasie op jou rekenaar te los waar almal dit in die hande kan kry.
- Wees versigtig vir sakkerollers wat jou kredietkaarte, ID’s en paspoorte steel
- Moet nie eenvoudige sekurititeitsvrae opstel vir jou rekeninge nie bv. Wat is jou eerste motor model?, Wat is jou eerste dier se naam?, ens
- Wees versigtig vir kloonmasjiene by atm’s by banke wat n kloon maak van jou kaart.
- Maak seker dat niemand sien hoe jy jou PIN indruk nie.
- Maak seker al jou wagwoorde is sterk sodat iemand nie jou wagwoord met n “brute-force attack” kan aanval nie.
- Moet nie vreemdelinge aanvaar op sosiale media bv Facebook nie!
- Moenie op vreemde emails reageer of inligting verstrek nie.