Kubermisaad is enige misdaad wat betrokke is met n rekenaar en n netwerk. 'n Rekenaar word of gebruik om die misdaad te pleeg, of dit is die teiken.
- Kubermisdaad kos Suid-Afrika meer as R1 miljard per jaar.
- 72% van alle e-posboodskappe wat in Suid-Afrika gestuur word, is gemorspos.
- Een uit elke 174 e-posboodskappe bevat ’n virus vergeleke met een uit elke 238 internasionaal.
- Kredietkaartbedrog het in 2013 met 22% gestyg;
- Internetbank-bedrog het die afgelope jaar verdubbel.